| Modulekode | TKS 411 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Nuwe ontwikkelings (kledingtekstiele). Tekstielprodukgebruik en basiese fisiese kwaliteittoetsprosedures. Tekstiele se impak op die omgewing en volhoubaarheid. |
| Modulekrediete | 13.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | TKS 212 en TKS 222 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App